Tuis

Teken asb ons gasteboek

Welkom by Sarie Marais.Com 2021

Na nog baie navorsing is die blad gereed.

Die doel van hierdie wbblad is om ons taal, geskiedenis en tradisie te bevorder, en ook om ons kinders daarvan te leer.

Baie dankie aan almal wat sedert 2004 bydra tot die inhoud van die blad.

Hier is baie te sien en te doen op die blad. Van die afdelings soos bv die kinder een, het ook onder afdelings.

Dogbox Records was voorheen bekend as Sarie Marais Records. Ons het egter in 2019 die naam verander. Ons help nuwe kunstenaars om ‘n voet in die deur te kry.

DBR Printing is deel van Dogbox Records. Ons doen al die drukwerk vir ome kunstenaars se promosie items, maar doen ook drukwerk vir privaat persone sowel as vir besighede.

Do Good Angels is ons welsyns afdeling. “Ons Charity” Dit word deur my gesin en familie gefinasier. Ek het, en sal nooit vir enige skenkings vra nie. Om ons te help om fondse in te samel, gebruik ons al die wins wat uit sommige liedtjies bekom word. ‘n Voorbeeld hiervan is (Time to) Put myself first. Die lied gaan oor iemand wat in ‘n slegte verhouding is, en dan besef hulle moet hulself eerste stel.  Kyk gerus na die video hieronder.

Geniet die blad en indien u enige voorstelle het kontak my asb.